💔MM: It Hurts in SA

 

Land
Africa
Watter taal praat jy?
Afrikaans
Ek is hier:
Opsoek na herstel vir my huwelik.
Wat is jou huidige huwelik status? Maak asseblief seker dat jy die een kies wat jou situasie DIE BESTE beskryf. *
Getroud en my man woon by my.
Het jy die boek "Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal Herstel" gelees?
Nee.
Hoe het jy ons bediening gevind?
Facebook
Vertel ons nou asseblief van jou situasie en hoekom jy na ons toe gekom het vir hulp en wat het jou man/maat gesê is die hoofkwessies of probleme wat hy met jou en julle verhouding het?
My man het n aggressive houding as hy n drankie in het of hy sien its sit nie reg by hom ni
Gebruik asseblief die spasie hieronder om eenvoudig met God te praat, in jou eie woorde, en jou hart uit te stort na Hom.
Meester x het U nodig my huwlik is op n plek waar dt ni moet wees ni en dt raak my kindrs en x sien dt maak seer help my here ek Kom le my problem voor u altar neer
Vir ons om meer effektief aan jou te bedien, kyk asseblief watter bekommernisse op jou van toepassing is:
Gelukkig het ek geen ander bekommernisse, behalwe my verhouding op hierdie tydstip nie.
Ten slotte, kies asseblief hoe jy wil hê ons moet jou Huweliksevaluering doen uit die keuses hieronder.
Plaas jou vraelys privaat aan 'n toegewysde IOU Huweliksbediening-student. “Voorbeeld"

 

Country
Africa
What language do you speak?
Afrikaans
I am here:
Seeking recovery for my marriage.
What is your current marital status? Please be sure to select the one that BEST describes your situation. *
Married and my husband lives with me.
Have you read the book "How God Can and Will Restore Your Marriage"?
No.
How did you find our ministry?
Facebook
Now please tell us about your situation and why you came to us for help and what did your husband/partner say are the main issues or problems he has with you and your relationship?
My husband has an aggressive attitude when he has a drink in him or he sees something that doesn't sit well with him
Please use the space below to simply talk to God, in your own words, and pour out your heart to Him.
Master x do I need you, my marriage is in a place where it shouldn't be and it affects my children and x sees it hurts help me lord I Come lay my problem before your altar
For us to serve you more effectively, please check which concerns apply to you:
Fortunately, I have no other worries except my relationship at this time.
Finally, please select how you would like us to conduct your Marriage Assessment from the choices below.
Submit your questionnaire privately to an assigned IOU Marriage Ministry student. "Example"

Please Note: We ask that you reply to this post ONLY if you are an IOU Student working towards qualifying for your Marriage Minister Certificate.

Next to your name, we must see your IOU Level, for example:

Before commenting, remember to:

    1. Speak to your Husband, your Maker, to know what He wants to say to this brokenhearted bride.
    2. Keep it SHORT.
    3. Encourage sharing 1-2 Promises.
    4. Bridge to the course He used to lead you along your Restoration Journey.
    5. After 3 MM Comments and the comments are CLOSED for this session, please continue to encourage by confirming what the ministers are saying by replying beneath their MM Comments.
      “Every fact is to be confirmed by the testimony of two or three witnesses.” 2 Corinthians 13:1
    6. When YOU are the final 3 Cord of comments supporting o/o/o/ this bride, please CLOSE this session and paste this at the end:
    7. "Thank you, we have a 3 Cord of comments supporting \o/\o/\o/ this bride. This session is now CLOSED."

STAY Encouraged-Subscribe

SIGN UP to receive post notifications on Mondays and Thursdays.

!!Please remember to check your inbox or spam to confirm your subscription!!

We don’t spam!!

4 thoughts on “💔MM: It Hurts in SA”

  1. Liefste Bruid, alhoewel ek nie ‘n man gehad het wat gedrink het nie, het ek wel ‘n pa gehad wat verslaaf was aan drank en dit het sy hele lewe oorgeneem. Baie dae het ek gevoel hy is glad nie lief vir ons nie, want as hy was, sou nie gedrink het nie.

    Hy is alleen oorlede as gevolg van sy verslawing en ons het eers ‘n jaar later uitgevind dat hy oorlede is. Baie keer kyk ek terug en ek wonder hoe anders dinge sou gewees het as my ma die waarheid gehad het van God se woord en die wysheid van die kursusse hier.

    Ek weet God werk alles ten goede mee en gee nou vir my die geleentheid om vir jou te sê dat die Here die enigste Een is wat kan help. As jy ons kursusse doen gaan jy sien dat dit alles gebaseer is op God se woord en dat Hy ‘n waarmaker van Sy woord is.

    Ek het baie jare later nadat ek self deur my huwelikskrisis gegaan het, vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd ‘n bybel gesoek in ‘n boks in my garage waar ek al die bybels gebêre het oor my eie woede, maar toe ontdek ek my pa se ou bybel en ek sien hoe hy Psalm 91 met bewerige handskrif onderstreep het. Dit het my net weereens laat besef dat ons nooit weet waardeur iemand anders gaan as ons die heeltyd net op ons eie seer konsentreer nie.

    Laat toe dat God jou die genesing gee wat jy nodig het. Hy is lief vir jou met ‘n ewige liefde en dit is hoekom Hy jou vandag nader trek in Sy goedertierenheid.

    https://uiteindelikhoop.com/kursus/

    Daai dae wat alles vir jou net te veel voel, lees asseblief on krisishoekie en luister na Sy beloftes vir jou.

    https://uiteindelikhoop.com/krisis-hoekie/

  2. Kosbare liewe vrou, ek is so jammer oor die seer wat veroorsaak word deur drank, maar daar is hoop in ons wonderlike Here want Hy kan enige situasie verander en dit boonop ten goede gebruik want Niks is vir God onmoontlik nie – L3:37 – https://www.bible.com/af/bible/6/LUK.1.37.AFR83

    Ek het groot geword met drank en gaan nou weer saam met iemand bly wat drink en dit het my altyd kwaad gemaak, maar ek het ons wonderlike Here gevra om my ‘n sagte hart teenoor die persoon vir wie ek baie lief is te gee en Vra, en vir julle sal gegee word – M7:7 – https://www.bible.com/af/bible/6/MAT.7.7.AFR83 en ek glo absoluut ‘n wonderwerk is oppad en dat die Here alles vir jou ook gaan verander.

    Lesse wat my ongelooflik baie gehelp het is:
    https://uiteindelikhoop.com/kursus/k1/sonder-woorde/
    https://uiteindelikhoop.com/kursus/k1/sagmoedig-en-stille-gees/

    Kosbare liewe vrou, ek sien uit om jou getuienisse te lees wat oppad is.

  3. Liewe bruid, Alhoewel my man nie gedring het nie, het ek het ook saam met drank groot geword, en dit is baie erg om te sien hoe ander hul eie seer en bekommernisse probeer wegdrink, en in die proses ander seermaak.

    Ons Wonderbare Raadsman en Vredevors is die enigste een wat in die situasie kan werk en als verander en omdraai. Soos Yvonne hierbo gedeel het, begin asb met die kursusse, en fokus op jou verhouding met die Here en maak Hom jou Eerste Liefde.

    En die lesse wat Janine gedeel het, het my ook al deur baie situasies gehelp en self heeltemal omgedraai ten goede.

    Dan voel ek ook gelei om die volgende met jou te deel: https://uiteindelikhoop.com/ss/, want niemand is buite ons liefdevolle Vader se bereik nie.

    “Ondersteun my volgens u belofte, dat ek kan lewe; en maak my nie beskaamd vanweë my hoop nie.”
    PSALMS 119:116 AFR53 https://my.bible.com/af/bible/5/PSA.119.116.AFR53

    “‘want die Here — sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is; hierin het u dwaas gehandel, want van nou af sal daar oorloë teen u wees. ‘” 2 KRONIEKE 16:9
    https://my.bible.com/bible/5/2CH.16.9

  4. “Thank you, we have a 3 Cord of comments supporting \o/\o/\o/ this bride. This session is now CLOSED.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *