💔MM: Tired and Humiliated in SA

 

Land
Suid Afrika
Watter taal praat jy?
Afrikaans
Ek is hier:
Opsoek na herstel vir my huwelik.
Wat is jou huidige huwelik status? Maak asseblief seker dat jy die een kies wat jou situasie DIE BESTE beskryf. *
Getroud en my man woon by my.
Het jy die boek "Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal Herstel" gelees?
Nee.
Hoe het jy ons bediening gevind?
Dit is baie leersaam en omdat dit op God se woord gebaseer is sal Daar n ytweg wees...wil graag gehelp wees
Vertel ons nou asseblief van jou situasie en hoekom jy na ons toe gekom het vir hulp en wat het jou man/maat gesê is die hoofkwessies of probleme wat hy met jou en julle verhouding het?
My man regeer ons hyishouding Mt n ysterhand maa niks is op hom van toepasing...Hy blameer my vir ales en noem my di lelikste name...Soos ek is n fool en is stupid....ek kan ni op hom depend finansieel ni en ek vertou hom ni met my lewe ni...Hy was ontrou aan my maa ontken ales...Huidiglik Bly Hy op n foon en spandeer Al Sy tyd voo tv Mt foon in hand...Hy straf my met ... en wil nooit intiem met my verkeer ni...ek moet hom gedurig smeek vi aandag en om bietjie liefde te toon...ek raak opvlieend en verloor baie my humeur maar no se Hy dit is di probleem want ek is ombeskof...ek is net moeg en vernederend want hoekom kan Hy nie nt n man vir my wees en aandag aan ons huwelik gee ni....
Gebruik asseblief die spasie hieronder om eenvoudig met God te praat, in jou eie woorde, en jou hart uit te stort na Hom.
Onse Vader ek weet en ken my hart...u kies nie egskeiding nie daarom bid ek vi wysheid,krag en insig om my te lei omdi vrou te wees wat u wil he ek moet wees...ek bid vir di helige gees om my te leer en te lei volgens u wil...in Jesus se Naam amen
Vir ons om meer effektief aan jou te bedien, kyk asseblief watter bekommernisse op jou van toepassing is:
Gelukkig het ek geen ander bekommernisse, behalwe my verhouding op hierdie tydstip nie.
Ten slotte, kies asseblief hoe jy wil hê ons moet jou Huweliksevaluering doen uit die keuses hieronder.
Plaas jou vraelys privaat aan 'n toegewysde IOU Huweliksbediening-student. “Voorbeeld"

 

Country
South Africa
What language do you speak?
African
I am here:
Seeking recovery for my marriage.
What is your current marital status? Please be sure to select the one that BEST describes your situation. *
Married and my husband lives with me.
Have you read the book "How God Can and Will Restore Your Marriage"?
No.
How did you find our ministry?
It is very instructive and because it is based on God's word there will be a way... would like to be helped
Now please tell us about your situation and why you came to us for help and what did your husband/partner say are the main issues or problems he has with you and your relationship?
My husband rules our household with an iron fist but nothing applies to him...He blames me for everything and calls me the ugliest names...Like I'm a fool and stupid....I can't depend on him not financially and I don't trust him with my life...He was unfaithful to me but denies it...Currently he stays on a phone and spends all his time in front of tv with phone in hand...He punishes me with ... and never wants to be intimate with me...I have to constantly beg him for attention and to show some love...I get irritable and lose my temper a lot but now he says that's the problem because I'm rude... I'm just tired and humiliated because why can't he be a man for me and pay attention to our marriage....
Please use the space below to simply talk to God, in your own words, and pour out your heart to Him.
Our Father I know and know my heart...you do not choose divorce therefore I pray for wisdom, strength and insight to guide me to be the woman you want me to be...I pray for the holy spirit to to teach and guide me according to your will...in Jesus' Name amen
For us to serve you more effectively, please check which concerns apply to you:
Fortunately, I have no other worries except my relationship at this time.
Finally, please select how you would like us to conduct your Marriage Assessment from the choices below.
Submit your questionnaire privately to an assigned IOU Marriage Ministry student. "Example"

Please Note: We ask that you reply to this post ONLY if you are an IOU Student working towards qualifying for your Marriage Minister Certificate.

Next to your name, we must see your IOU Level, for example:

Before commenting, remember to:

    1. Speak to your Husband, your Maker, to know what He wants to say to this brokenhearted bride.
    2. Keep it SHORT.
    3. Encourage sharing 1-2 Promises.
    4. Bridge to the course He used to lead you along your Restoration Journey.
    5. After 3 MM Comments and the comments are CLOSED for this session, please continue to encourage by confirming what the ministers are saying by replying beneath their MM Comments.
      “Every fact is to be confirmed by the testimony of two or three witnesses.” 2 Corinthians 13:1
    6. When YOU are the final 3 Cord of comments supporting o/o/o/ this bride, please CLOSE this session and paste this at the end:
    7. "Thank you, we have a 3 Cord of comments supporting \o/\o/\o/ this bride. This session is now CLOSED."

STAY Encouraged-Subscribe

SIGN UP to receive post notifications on Mondays and Thursdays.

!!Please remember to check your inbox or spam to confirm your subscription!!

We don’t spam!!

3 thoughts on “💔MM: Tired and Humiliated in SA”

  1. Liefste bruid van God. Dit was vir my moeilik om te glo dat ek iemand so lief kan hê wat my net verwerp en nie omgee oor hoe ek voel nie. My net gebruik wanneer dit hom pas en my dan ignoreer die res van die tyd asof ek nie bestaan nie.

    Toe ek die Herstel jou huwelik boek lees, het ek op ‘n hoofstuk afgekom wat gevoel het of iemand koue water op my uitgooi.
    https://uiteindelikhoop.com/kursus/k1/jou-eerste-liefde/
    Ek het besef dat God nie my eerste liefde was nie. Toe begin ek nader en nader aan Hom beweeg en so het ek meer op my foute begin konsentreer en Hom gevra om my te verander. Ten spyte van die feit dat ek nou my Eerste Liefde gehad het, het ek nogsteeds verwerp en verstote gevoel tot ek eendag ‘n les gelees het wat my hele verander het.
    Hoofstuk 6 ”Hulle Het dit Nie”
    https://uiteindelikhoop.com/vind-die-oorvloedige-lewe/h6/

    Liefste Bruid, ek weet ons omstandighede is nie dieselfde nie en nie een van ons kan regtig weet hoe jy voel nie, maar die Here weet en Hy wil hê jy moet Hom alles vertel.

    Doen ons kursusse, voltooi jou joernale en sien hoe Hy jou lewe verander.
    https://uiteindelikhoop.com/kursus/

    Ek sien uit daarna om meer van jou te hoor.

  2. Kosbare liefste bruid, ek glo absoluut dat hierdie jou afspraak met die Here is en dat Hy jou hele huwelikssituasie gaan gebruik om jou nader aan Hom te trek en ‘n totale verandering te bring, hou net ons wonderlike Here se hand vas en laat Hom jou lei terwyl jy al jou fokus op Hom sit – https://uiteindelikhoop.com/uiteindelik-hoop/

    Ek wil jou aanmoedig om met kursus 1 (Hoe God jou Huwelik kan en sal Hesrstel) te begin asook om jou hart teenoor die Here uit te stort in die joernaal – https://uiteindelikhoop.com/kursus/k1

    Ek sien uit om te sien wat ons wonderlike Here in jou lewe gaan doen kosbare vrou, op hierdie reis wat lewensveranderend is saam met die Here.

  3. Liefste bruid, ek verstaan presies die verwerping wat jy ervaar. Ek het vir lank saam met my man se owerspel geleef en was net geken en goed genoeg as hy iets wou he.

    Maar wat ek geleer het is om nie te konfronteer en te baklei nie, dit gooi net petrol op die vuur. Die beste wat jy nou kan doen is om te laat gaan (https://uiteindelikhoop.com/kursus/k2/d15/). Dit is nie laat gaan soos die wereld jou sal aanraai om te doen nie, maar om jou situasie en jou man in die Here se hande te los sodat Hy in die situasie kan werk. Dan wil ek graag nog ‘n les met jou deel: https://uiteindelikhoop.com/kursus/k2/d16/.

    Om te laat gaan sal jou die vryheid gee om jou Eerste Liefde te vind, Iemand wat jou nooit sal verwerp of verstoot nie. Maak nie saak wat jou situasie nou is nie, Hy is daar en wag om vir jou die Oorvloedige Lewe te gee, ten midde van wat rondom jou aangaan.

    Hy kan en sal in jou situasie en huwelik werk, want niks is vir Hom onmoontlik nie, jy kan net stil wees by Hom.

    “Die Here sal vir julle stry, en julle moet stil wees.” EXODUS 14:14
    https://my.bible.com/bible/5/EXO.14.14

    “..en verlustig jou in die Here ; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.”
    PSALMS 37:4 AFR53 https://my.bible.com/af/bible/5/PSA.37.4.AFR53

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *